NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Preke
Voel vry om die preke in PDF formaat af te laai
Oktober en November 2014
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Copyright 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved    E-pos: admin@ngksn.co.za
Ds Jan Steyn   5 Oktober 2014
Teks: Mattheus 23
Tema: Is dit wat vir Jesus die belangrikste is, die belangrikste vir ons?
Inleiding:
Ek wil vandag begin deur die volgende gedig van Linda Rousseau aan julle voor te hou:
Flou gerou: Linda Rousseau
Ek is flou gerou;
oor Eden wat was maar nie meer is oor wat kan wees maar nog moet kom
Eks ontnugter;
Ek skram weg van prekies en praatjies eks goddelooslik godsdiens skugter
Hul beperk ons God tot twee, eng opsies: Hemel of Hel? ...............
Ds Jan Steyn   12 Oktober 2014
Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: 19-21
Tema: Die agterstevoor evangelie
Inleiding: Wie is werklik in beheer?
Die koning van Aram of Siri en die koning van Israel is in n oorlog met mekaar gewikkel.  
Die konings se name word nie genoem nie. Dit maak nie saak nie. Die klem in hierdie storie  
is nie op die konings nie. Maar hierdie twee konings, wie hulle ook al was, baklei om  
beheer. Die uitkoms van hulle stryd sal bepaal wie die sterkste koning en volk van die  
kleiner volkies   . ......
Ds Jan Steyn: 5 Oktober 2014
Mattheus 10:38-42
Oordenking as deel van Wet: Leef ons van binne na buite of  buite na binne?
Hoe leef jy van buite na binne?
Die Fariseers in die Bybel is die beste voorbeeld hiervan: Jesus praat so oor hulle in
Mattheus 23: Julle gee tiendes van kruisement, anys en koljander, maar wat volgens die
wet van God die swaarste weeg laat julle na: geregtigheid, barmhartigheid, en
betroubaarheid. Julle maak die buitekant van die beker en die skottel skoon, maar  . ......