Maart en April - 2012
NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Voel vry om die preke in PDF formaat af te laai
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved  ·  E-pos: admin@ngksn.co.za
Preke
Ds. Jan Steyn
Erediens in Kerk - Sondag 29 April 2012
Tema: Graf lewe en oop graf lewe. Teks: Prediker 9 en 1 Korintiërs 15
Preek: Gaan die lewe eerstens oor wat ons daaruit haal?
Ek dink baie mense glo die lewe is soos hierdie myn- en jy as mens het beperkte tyd om alles wat jy kry uit hierdie myn te haal. Sukses beteken hoeveel jy in jou leeftyd uit daardie myn gehaal kry. .....

Ds. George Prinsloo
Erediens in Kerk - Sondag 22 April 2012
Tema: Ontmoetings wat saakmaak.  Teks: Ps.84.
Preek: In enige ontmoeting waaraan jy blootgestel word, gebeur daar iets. Stemtoon, voorkoms, lengte, oogkontak, aanraking(handdruk) of soen(platteland)in jy. Met die eerste ontmoeting met ‘n kollega, ...

Ds. Jan Steyn
Erediens in Kerk - Sondag 15 April 2012
Tema: Brul-brul, BBM en lighuise Teks: Efesiërs 4:1-16 en 1 Korintiërs 14:12.
Preek: Lewe in die leeutrop: Ek lees die afgelope week die boek van die bewaringskundige Ian Thomas met die titel The Power of the Pride. Dit vertel hoe die natuur leeutroppe toegerus het. Thomas het die beginsels .....

Ds. George Prinsloo
Erediens in Kerk - Paasnaweek - Sondag 8 April 2012
Tema: Vreugde oor die opstanding
Preek: 2000 Jaar gelede was daar “eerste getuies” van die kruisiging van Jesus Christus. Daar was ook ‘n paar vroue wat die “eerste getuies” van die opstanding van Jesus Christus was. // Vandag, vanoggend  .......

Ds. George Prinsloo
Erediens in Kerk - Paasnaweek - Vrydag 6 April 2012
Preek: Vandag is die dag waarop ons nadink oor die laaste tydjie van Jesus se lewe op aarde asook die oomblik van Sy sterwe. Daarom is dit sekerlik gepas dat die stemming van vanoggend se bymekaar-wees ....

Ds. Jan Steyn
Erediens in Kerk - Sondag 1 April 2012
Tema: Die genesende krag van die kruis  Teks: Numeri 21:4-9,  Johannes 3:13-18..
Preek: Ons storie begin vanoggend by daardie groot sandput met die naam woestyn. As ek aan woestyne dink, dan kan ek nie anders as om aan die Terence Hill aksiekomedie fliek March or Die te dink nie.

Ds. Jan Steyn
Erediens in Kerk - Sondag 25 Maart 2012
Tema: Vreemde verheerliking  Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3:13-21.
Preek: Vandag se teks en boodskap sluit baie sterk aan by die kort preekreeks oor die Radikale Jesus. In hierdie teks van Johannes 12 wat ons saam gelees het, keer Jesus die Jode van Sy tyd se gedagtes oor die Messias ..

Ds. George Prinsloo
Erediens in Kerk - Sondag 18 Maart 2012  
Tema: Die onmoontlike word toe moontlik!   Tekste: Efes.2:1-10
Preek: Glam Guru. Voor en na prentjie….Verstomming!!! Daar is net een dilemma: As suster Anna more oggend opstaan en die grimering is af, dan bly sy suster Anna.  Paulus skryf oor redding.  .....

Ds. Jan Steyn
Erediens in Kerk - Sondag 11 Maart 2012
Tema: Radikale Jesus (herbesoek)  Teks: Matt. 5:17-32, 43-48; Mark. 2:13-17 en Joh. 2:13-22...
Preek: Jesus is radikaal en Sy boodskap is radikaal. Hy is nie soos die Bybel ons aan Hom bekend stel hierdie groot superheld in lyn met vandag se helde en sterre nie. Hy sou nie Marvel Comics of die flieks wat daaruit voortkom gemaak het nie......


Ds. Jan Steyn
Erediens in Kerk - Sondag 4 Maart 2012
Tema: Die Radikale Jesus  Teks: Lukas 7:36-50, Markus 2:23-27 en Markus 3:20-35..
Preek: Jesus was radikaal. Die ultimate spelbreker of game changer. Hy was nie 'n hervormer wat net 'n Jesus sousie oor die ou Joodse godsdiens kom gooi het nie. Jesus het nie gekom om godsdiens te hervorm nie, ........
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef