NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Voel vry om die preke in PDF formaat af te laai
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved  ·  E-pos: admin@ngksn.co.za
Preke
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef
Mei en Junie - 2012
Ds. George Prinsloo    Sondag 24 Junie 2012
Tema: ID Uitklaring ....  Teks: 2 Kor. 6:1 tot 13
Preek:
Hierdie gemeente se stigting het onder Paulus se bediening plaasgevind. (Hand.18). Daar volg 2 verdere besoeke en 2 briewe. Moontlik ook ‘n tussen-brief. Paulus se integriteit as bedienaar van die Woord word bevraagteken wat allerlei pyn en seer veroorsaak. Die oorsprong is waarskynlik ‘n persoon wat onder valse voorwendsels kom “preek” het en Paulus kom verdag maak het. .......
Ds. George Prinsloo    Sondag 17 Junie 2012
Tema: Om op reis te wees .... of nie!  Teks: 2 Kor. 4:16 tot 5:10
Preek:
Die afgelope tyd is daar verskeie lidmate in Swartl Noord deur besonder moeilike gebeure. Dit is deurgaans so. 10 Dae gelede bel ‘n lidmaat my en kommunikeer sy deernis vir ons as leraars wat binne hierdie omgewing leef waar mense erg getraumatiseer is .......
Ds. Jan Steyn    Sondag 10 Junie 2012
Tema: Gees-Lewe  Teks: Romeine 8:12-17
Preek:
Die Amerikaanse predikant Bill Hybels vertel dat terwyl hy as tiener leer seil het, sy pa dikwels gesê het: "Gaan seil gerus, neem die boot, maar neem altyd 'n vriend saam met jou."
Hy vertel dat om daardie 15m seilboot van sy pa op die baie groot Michigan meer
.......
Ds. Jan Steyn    Preek by Global Day of Prayer
Tema: One Church in Christ  Teks: Ephesians 2:11-22
Preek: 
Time of Old Testament /old dispensation: This passage starts with the time of the Old Testament when the Jews were the covenant people or chosen people of God. We may think this covenant position of Israel to be unfair or even favouritism on  God's part.....
Ds. Jan Steyn    Sondag 3 Junie 2012
Tema: Aanvaar  Teks: Romeine 15: 1 - 7 [veral vers 7]
Preek:
Ek het met 'n sussie grootgeword wat twee jaar jonger as ek is en radikaal van my verskil. Ons verskil in persoonlikheid. Ek was as kind altyd hierdie gelykmatige of flegmatiese mens- my ma het altyd gesê ek is so gelykmatig dat sy nie kan onthou wanneer ek my tienerfase van tantrums en drama .....
Ds. George Prinsloo
Hemelvaart - Donderdag 17 Mei 2012
Tema: 'n Winsgewende verlies!  Teks: Handeling 1: 9 - 11
Preek:  Ontnugter:  In hierdie gedeelte sou ons kon praat van die apostels se lewensbladsy waaroor geskrywe staan: “Ontnugterde gelowiges” eerder as “Entoesiastiese vriende van Jesus”. Die apostels is gedurende hulle tyd saam met Jesus
......
Ds. Jan Steyn
Erediens in Kerk - Sondag 13 Mei 2012
Tema: Ware godsdiens.  Teks: Jesaja 58, Jakobus 1
Preek:  Met die langnaweek aan die einde van April, die Maandagaand voor die eerste Mei, kry ek die oproep. "Dooms, dis Christoph. Ek moet met 'n predikant gesels. Kan ek jou môre kom sien?" Ek wil eers een of ander flou verskoning uitdink- ek wou 'n slag op die vakansiedag
......
Ds. George Prinsloo
Erediens in Kerk - Sondag 6 Mei 2012
Tema: God se kweekhuis.
Teks: :Uittreksels uit die boek Handelinge
1] Hand.2:1-4; 2] Hand.2:38,41; 3] Hand.2:46; 4] Hand.2:45; 5] Hand.3:5-6
Uit-plant-tyd
6] Hand.4:18; 7] Hand.4:20; 8] Hand.4:32-37; 9] Hand 7,11,15; Prediker 9 en 1 Korintiërs 15
Preek:  Simboliese onthou beeld. Miskien kan ons die beeld van ‘n kweekhuis (nursery) gebruik om oor God se
kerk/mense na te dink.

Uitdeelstuk- Kleingroepe 06 Mei 2012
Gee die groeplede geleentheid om bietjie te vertel:
· Wat op die oomblik die meeste energie vereis.
· Wat hulle die meeste enerie verskaf.
Herinner mekaar dat julle in die teenwoordigheid van die enigste lewende-omgee God is en dat julle dankbaar
is dat julle in Sy besondere genade en seën deel. .......