NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Preke
Voel vry om die preke in PDF formaat af te laai
Mei en Junie 2015
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Copyright 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved    E-pos: admin@ngksn.co.za
Ds. Jan Steyn   10 Mei 2015 - Moedersdag
Teks: Galasiers 5:1-15
Tema: Waarlik vry
Inleiding: Vryheid:
Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse
verlede. Die hele kwessie oor standbeelde. Party mense glo hulle het die reg om
standbeelde te ontsier en selfs af te breek om so te vry te kom van die verlede
van apartheid en kolonialisme. Ander mense gaan ketting hulle weer aan
dieselfde standbeelde vas omdat hulle glo hulle het die reg en vryheid om as deel
van hierdie land ook standbeelde....................
Jan Steyn 21 Junie 2015.
Teks: Jesaja 61:1-7 en Lukas 4:16-21.
Tema: Jesus, ek en die kerk
Inleiding:
Jesus lees in die sinagoge, in die huiskerk as jy wil uit Jesaja 61. En dan maak Hy
die opmerking dat hierdie Skrifwoord wat hulle nou net gehoor het vandag vervul
is. Dit beteken hierdie Skrifwoord het iets uitgedruk van wat Jesus hier moes kom
doen het, van hoe Hy die rede vir Sy koms na die aarde toe verstaan het. Maar
Lukas 4 gaan oor meer as hoe Jesus volgens hierdie woorde uit Jesaja 61 Sy eie
sending van God  verstaan het. ....................