TUISBLAD VIR ONS KLEIN KABOUTERS
Laat Mamma of Pappa vir jou die prentjies aflaai [hulle sal weet hoe om dit te doen]. Kleur dan die prentjies mooi  in en vra vir jou ouers om die storie van die prentjie vir jou te vertel en te wys waar in die Bybel kry ons diť prentjie se storie.
NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved  ∑  E-pos: admin@ngksn.co.za
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Hier is 'n lekker rympie om te leer
Lees jou Bybel

Lees jou Bybel, bid elke dag, bid elke dag, bid elke dag.
Lees jou Bybel, bid elke dag,
want dit gee jou krag.
Want dit gee jou krag,
want dit gee jou krag.
Lees jou Bybel, bid elke dag,
want dit gee jou krag
.
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef
Gebedjie
Liewe Jesus ek is klein,
swak onkundig en onrein,
maak my nuttig goed en sterk,
Vader om vir U te werk.
Amen
Die Bonte Bok

Slaap, kindjie, slaap,
daar buite staan 'n skaap;
daar buite staan 'n bonte bok,.
hy bring vir jou 'n nuwe rok -
slaap, kindjie, slaap.

Speelgoed

Slaap, slaap my kindjie klein,
saggies val die reŽn.
Al die goed waarmee jy speel -
j0u lappop en jou houtkasteel -
Mammie hou oor hulle wag,
slaap rustig in die donker nag.