KINDERBLAD - BLADSY 3
NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Copyright 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved    E-pos: admin@ngksn.co.za
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef
Laat Mamma of Pappa vir jou die prentjies aflaai [hulle sal weet hoe om dit te doen]. Kleur dan die prentjies mooi  in en vra vir jou ouers om die storie van die prentjie vir jou te vertel en te wys waar in die Bybel kry ons di prentjie se storie.
www.tanniedrieks.co.za
STERRETJIE

Sterretjie, sterretjie, wiet jou gemaak?
Bo in die hemel daar wink jy vir my
Kan jy my antwoord - o, s tog vir my
wat laat jou skitter in hemelse prag?
Weet jy nie, weet jy nie dit was die Heer
Wie my gemaak het, dat ek lig kan gee
daar in jou wreld so donker en swart
Saam met die maan jou wreld verlig

Sonnetjie, sonnetjie, vroeg kom jy op
verdryf die donker en bring ons jou lig
warm skyn jy dan op die aarde neer
Wiet jou gemaak, en waar gaan jy heen?
Weet jy nie, weet jy nie dit was die Heer
Wie my gemaak het om lewe te gee
aan plante, bome en blomme so rein
Saam met die maan jou wreld verlig

Ja, sonder jou strale sal my wreld verdwyn !

Sterretjie, sonnetjie, sterretjie, sonnetjie,
sterretjie.
Gebed:
Here, dankie dat U vir Danil veilig gehou het en hom beskerm het teen die honger leeus.
Dankie dat ek weet U beskerm my ook so, elke dag.
Amen
Duimpie het in die water geval ...
Druk op elke vingertjie soos die rympie aandui:
Duimpie het in die water geval
Duimpie se maat het hom uitgehaal
Langeraat het hom huistoe gedra
Ringman het hom in die bed gesit
En Pinkie het vir pappa gaan s!
Hier is 'n lekker rympie om te leer