KINDERBLAD - BLADSY 2
NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved  ∑  E-pos: admin@ngksn.co.za
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Hier is 'n lekker rympie om te leer
DANKIE LIEWE JESUS

Dankie liewe Jesus vir U lig so rein
Leer my om getrou te wees
al is ek nog so klein
Hou my handjie styf vas
Dat ek nooit weg mag dwaal
Leer my om getrou te wees
tot U ons hier kom haal

Refr.
Dan sal U kom op die wolke
Vol heerlikheid, skoonheid en prag!
Hoor net hoe juig al die volke
Hosanna! O, glorieryke dag!
Dankie liewe Jesus vir U lig so rein
Leer my om getrou te wees
al is ek nog so klein
Hou my handjie styf vas
Dat ek nooit weg mag dwaal
Leer my om getrou te wees
tot U ons hier kom haal

Refr.

Dankie liewe Jesus vir U lig so rein
Leer my om getrou te wees
al is ek nog so klein
Hou my handjie styf vas
Dat ek nooit weg mag dwaal
Leer my om getrou te wees
tot U ons hier kom haal ) x2




Laat Mamma of Pappa vir jou die prentjies aflaai [hulle sal weet hoe om dit te doen]. Kleur dan die prentjies mooi  in en vra vir jou ouers om die storie van die prentjie vir jou te vertel en te wys waar in die Bybel kry ons diť prentjie se storie.
Hier is 'n lekker rympie om te leer

Handjies klap

Handjies klap, koekies bak,
Oupa kom in die langpad aan.
Mientjie speel met die kind
in die bos,
Daniel maak sy skoenrieme los,
en Katjies skree:
Mieu, mieu, mieu, mieu, mieu
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef