NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Preke
Voel vry om die preke in PDF formaat af te laai
Julie en Augustus  - 2013
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved  ∑  E-pos: admin@ngksn.co.za
Ds. Jan Steyn   Sondag 28 Julie 2013
Tema: Goue kalwers gister en vandag
Teks:   Eksodus 32:1-14 en 2 Timoteus 3:1-5
Preek: Inleiding: Afgodsdiens of die goue kalf in die tyd van Eksodus 32:
Pas nadat God Sy volk Israel uit Egipte gered het, lees ons in Eksodus 20 dat Hy hierdie verbond of heilige  
ooreenkoms met hulle vasgemaak het. In Eksodus 20:23 lees ons dat Hy hulle baie duidelik verbied het om  
afgode of selfs 'n beeld van Hom te maak.: "Julle mag nie gode uit silwer maak om my plek in te neem nie    
..............
Ds. Jan Steyn   Sondag 11 Augustus 2013
Tema: Geloof
Teks:  Hebreers 11:1-3, 8-16. (Markus 9:14-27)
Preek: Inleiding: Is geloof net hierdie gevoel in onsself?
Miskien het jy al ook so oor geloof gedink. Dis hierdie gevoel hier binne-in myself. Dis iets wat ek soms  
sterk voel en ervaar en ander kere minder, maar ander kere glad nie. So geloof is bietjie hierdie kom en  
gaan ding hier binne-in my. Ja, dis waar, geloof is hierdie subjektiewe ervaring in my binneste. Maar dis  
nie wat Hebreers 11:1 van geloof wil sÍ nie.    ..............
Ds. Jan Steyn   Sondag 18 Augustus 2013 - GESINSDIENS
Tema: God roep vandag nog met vuur
Teks:   Eksodus 3
Preek: Inleiding: Moses weet nie waarheen hy met sy lewe oppad is nie. Maar God weet.
Mense, as ons vir Moses hier in die woestyn kry, weet hy nie waarheen hy met sy lewe oppad is nie. Hy  
was volgens die slim mense hier in Eksodus 3 al so 80 jaar oud- hy kyk al terug op sy lewe en die foute wat  
hy gemaak het. Op 80 het Moses hierdie slegte verlede en hierdie toekoms wat nie baie blink lyk nie. En  
op 80 dink jy dat jy net mooi niks meer daaraan kan doen nie  ..............