NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Copyright 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved    E-pos: admin@ngksn.co.za
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
TUISBLAD VIR ONS JONGMENSE
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef
OUER-TIENER VERHOUDINGS IS BELANGRIK

Ek tel veral by tieners die gevoel op dat hulle dink dat hulle verhoudings met hulle ouers nie so belangrik is nie. Daar is natuurlik ouers wat ook so voel. Tieners wens hulle is al uit die huis uit en ouers kan nie wag dat die tieners uit die huis uit moet kom sodat dinge rustig en meer ontspanne kan raak nie.  ..................
TIENERS - IS GROEPSDRUK N ISSUE?

Tieners is kudde diere. Hulle leef, beweeg en bestaan in groepe.

My matrikulant tiener stap Vrydag-aand met n lang gesig by die TV kamer in. Toe ek vra wat aangaan s sy al haar vriende gaan vanaand by n sekere kuierplek wees en sy het ges sy het reeds ges dat sy nie sal kan gaan nie, want sy weet ek sal haar nie toelaat om na n plek toe te gaan waar onder andere drank bedien word nie en nog die potensiaal het dat n groot klomp ander dinge ook kan gebeur. ...........
MAAK STUDIE LEKKER EN IETS OM NA UIT TE SIEN.

Hou jy dalk nie so baie van leer / studeer nie?
Tog wil jy graag goeie punte behaal?
As jou antwoord "ja" op die bogenoemde vrae is, lees asseblief die volgende paar bladsye aandagtig deur.

IS JY GEWILLIG?

Jy is die grootste gedeelte van die dag besig met skoolwerk. Om die grootste gedeelte van die jaar minstens ses uur per dag op die skoolbanke te sit, ......
TIENER EN EET PROBLEME

Hoeveel weet jy van eetversteurings?
Weet jy wat bigorexia is? Weet jy waar dit vandaan kom en hoe dit behandel word? As jy nee geantwoord het, lees hier hoe jy n eetversteuring kan vryspring en steeds jou sexy-ste self wees.   MICHELLE LINNERT vertel meer. .......
OUER-TIENER - OPBOUENDE DISSIPLINE

Die inskrywing oor lyfstraf het toe bietjie ge-stir net soos ek verwag het. Ek dink toe om n paar opmerkings te maak oor die motivering van veral tieners want ek veronderstel dat lyfstraf motivering ten doel het. As ouers wil ons ons kinders ons kinders of negatiewe of skadelike gedrag afleer of positiewe of opbouende gedrag aanleer. Dus - Motiveer om iets op te hou doen of iets te begin doen en aan te hou om dit te doen.  ..................
Ons herinner net die ouers daaraan dat alle kinders van Gr 1 tot Gr 10, 75% bywoning moet h om aan die einde van die jaar n sertifikaat te ontvang. Bring asb. die kinders na die kinderbediening en kategese  of maak verskoning by die kategete.