NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Preke
Voel vry om die preke in PDF formaat af te laai
Januarie en Februarie  - 2013
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved  ·  E-pos: admin@ngksn.co.za
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef
Ds. Jan Steyn Sondag 20 Januarie 2013
Tema:  Jy in Jesus en Jesus in jou.. Teks:Kolossense 1:24-29 en 1 Petrus 5:14.
Preek:
  Inleiding: Hoe ouer word, hoe meer besef ek hoe węreld vir ons as Christene lieg. Dit vir węreld belangrik is, nie vir Woord van God so belangrik. Dit wat węreld se gelukkige en sinvolle lewe sal bring nie so in Woord van God. , ...................
Ds. Jan Steyn Sondag 27 Januarie 2013
Tema: Nuwe klere (nuwe lewe)
Teks:
Kolossense 3:12-17 (Lees hierby in Boodskap of Ou Afrikaanse vertaling)
Preek:  Inleiding: Ek wil julle graag vanoggend voorstel aan Brian Habana. Brian is maar stil en praat nie baie nie en het my daarom gevra om vanoggend die praatwerk te doen. Hy vertel my dat ons hom maar moet verskoon, want hy is hier, maar sy kop is nie mooi hier nie. Hierdie tyd van die jaar dink hy net Super 15! ..................
Ds. George Prinsloo Sondag 10 Februarie 2013
Tema:  Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik.  Teks: 1 Kor.13:4
.
Preek:
1.  Oor geduld:  God is aktief in ons lewens werksaam. Hy skep ook omstandighede, en omstandighede waarby mense betrokke is, waarbinne ons dan kan reageer. 1 Petr.1:5-7 en Rom.5:3-4...................
Ds. George Prinsloo Sondag 2 Februarie 2013
Tema:  Die liefde maak die meeste saak. Teks: 1 Kor.14:1 “Julle moet die liefde nastreef”
.
Preek:
  As ons oor die liefde dink, spesifiek die liefde wat God vir ons het, dan help die doop ons baie helder en duidelik. In die bediening van die doop kom ons agter dat God se manier van liefhe baie anders as ons eie/menslike manier...................
Ds. Jan Steyn Sondag 17 Februarie 2013
Tema:  Die liefde hou by die waarheid en hanteer die waarheid in liefde.
Teks:
Korintiërs 13: 6, Galasiërs 6:1-5, Johannes 14:6 en Efesiërs 4:15 .
Preek:  Ek het belydenis om te maak. Dis nogal moeilik want ek praat nie graag oor myself nie. Behalwe as ek dink dit miskien iemand anders kan help. Ek is 'n klassieke konflikvermyder. Dit beteken dat ek myself soos alle konflikvermyders gedurig sal uitpraat uit hoekom ek hierdie kwessie moet hanteer of hierdie konflik in die oë moet kyk. Baie jare terug ...................
Ds. George Prinsloo Sondag 24 Februarie 2013
Tema:  Die grootste toets
Teks
1 Kor. 13:5  “Hou nie boek van …” /  Kol.3:13  “Soos die Here …”
  Matt.18:21-22 “Hoeveel keer?”  /   Rom.12:21 “Oorwin die kwaad met die goeie”
.
Preek:
  Seergemaakte mense reageer verskillend. Veg of vlug. Die primitiewe werking van jou brein, reptielbrein, kan binne ‘n vlietende oomblik reageer op stimuli van buite. Veg of vlug. Dit kan tot 20 minute neem om terug te keer na die oomblik voor die stimuli of insident...................
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved  ·  E-pos: admin@ngksn.co.za