Januarie en Februarie - 2012
Ds. George Prinsloo
Erediens in Kerk - Sondag 26 Februarie 2012
Tema: Eerlikheid die sleutel tot nabyheid   Tekste: Ps.139:1-6 // Ps 22:2-4 // Klaagl 3:1-9
Preek: Felix Hurter se vraag na: Sit jy gemaklik?  Vrek van ordentlikheid.  Probleemstelling: In die samelewing word ons nie altyd verduur wanneer ons ontevrede is of wanneer ons kla nie. Al is dit met soms met baie goeie rede. .....

Ds. George Prinsloo
Erediens in Kerk - Sondag 19 Februarie 2012  
Tema: Sondebelydenis: Verlos en vergewe, maar die wasmasjien moet bly loop. 
Tekste: Kol.2:13-15,  Ps.139:23 en Ps.32:3-7.
Preek: Wanneer ons oor sondebelydenis dink, is daar 2 belangrike waarhede wat ons voor o moet hou. Sondeskuld met gevolglike vryspraak EN Sondebelydenis die voortdurende proses in die verhouding 

Ds. Jan Steyn
Erediens in Kerk - Sondag 12 Februarie 2012
Tema: Wag op die Here  Teks: Psalm 130, Jesaja 40 en Romeine 8.
Preek: Die eerste waarheid oor wag is dat ons nie hou van wag nie. Ons samelewing en denke is deurdrenk met trefwoorde soos onmiddellike behoeftebevrediging, met e-mail wat dadelik die boodskap by jou bring teenoor.... 

Ds. George Prinsloo
Erediens in Kerk - Sondag 4 Februarie 2012
Tema: Voorbidding: Die skuif van EK en MYNE na JULLE, ONS en ANDER.
Preek: As ek vanoggend saam met u elkeen oor 2 bre en belangrike lyne vanuit God se Woord oor mense wil optel, dan sou dit seker wees dat:  Mense is nie maar net op aarde om suurstof te gebruik nie, ...... 

Ds. Jan Steyn
Erediens in Kerk - Sondag 29 Januarie 2012
Tema: Lof omgedop/Praise remix!  Teks: Efesirs 1:3-14
Preek: As ons aan lof of lofprysing dink, dink ons miskien meestal aan sing. Lofprysing is die meer opgewekte liedjies of vinniger liedjies teenoor die liedjies van aanbidding wat stadiger is. .....

Ds. George Prinsloo
Erediens in Kerk - Sondag 22 Januarie 2012
Tema: God maak aanspraak daarop dat Teks: Eks.20:1-5a en Matt.5:3
Preek: God maak aanspraak daarop dat Hy die enigste God vir mense moet wees. Aanbidding van God beteken: Alles of niks vir God. Daar is nie n lou of sog. middeweg nie. ....

Ds. Jan Steyn
Erediens in Kerk - Sondag 15 Januarie 2012
Teks: Mattheus 7:24-27 
Preek: Storie van twee huise:  Ons lees hierdie storie van twee huise. Ons hoor daar is geen verskil in hoe hulle van buite gelyk het nie. Albei is van dieselfde boumateriaal gebou, albei het dieselfde dakkonstruksie, ...

NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Voel vry om die preke in PDF formaat af te laai
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Copyright 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved    E-pos: admin@ngksn.co.za
Preke
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef