Op hierdie bladsye wil ons graag al die verskillende Kerkinstansies / organisasies, gebeure. mense van ons Gemeente se geskiedenis en stories vaslÍ, vir die herinneringe en bewaring vir ons komende geslagte.

Hulp word dringend benodig.

Elke stukkie, al is dit hoe klein, sal waardeur word en geplaas word. Ons beoog om vir elke gebeurtenis 'n blad oop te maak soos bv hierdie een, maar met fotos, ens.

Geskiedkundige foto's is baie welkom. Ons sal dit skandeer en dan aan u terug besorg. Die artikels en foto's word hier geplaas met volle erkening aan die persoon wat dit instuur. Stuur ook name en beskrywing van foto saam.

As u nie rekenaar vaardig is nie, stuur asseblief 'n briefie of kom gesels net.
Bladsy
is
nog
onder
konstruksie

Help asseblief!
KOFFIEKROEG ONTSTAAN
NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved  ∑  E-pos: admin@ngksn.co.za
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef