GESKIEDENIS
Kort Oorsig

Stigting van die nuwe gemeente Swartland Noord word in die Kerkbode van 4 Maart 1964 aangekondig. Die nuwe gemeente word op 17 Februarie 1964 gestig onder die herderskap van konsulent Ds L Delport, ......
Hier wil ons graag persoonlike getuienisse van gemeentelede publiseer

Oor die jare heen, met Swartland Noord se ontstaan en ontwikkeling, was daar baie mense met hart en siel en met passie, nou betrokke met Swartland Noord. In diť getuienisse lÍ 'n ryke tradisie en geskiedenis opgesluit. Kom ons vertel dit aan ons kinders en help ander om te herinner.

Enige iemand wat 'n bydrae wil lewer,stuur asseblief e-pos na die onderstaande e-pos adres:
admin@ngksn.co.za of frank@telkomsa.net
Merk u e-pos "Swartland Noord - Geskiedenis" en ons sal dit met graagte plaas. Indien moontlik stuur foto's saam wat ons aan u sal terug besorg.

U kan ook u kontakbesonderhede saamstuur, sodat ons op diť manier weer ou bande en vriendskappe kan verstewig.

As u nie e-pos fasiliteite het nie, stuur dit skriftelik aan die Kerkkantoor.



Baie dankie vir u hulp en moeite in verband hiermee.
Bladsye
is
nog
onder
konstruksie

Help asseblief!
NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved  ∑  E-pos: admin@ngksn.co.za
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef