NG KERK
SWARTLAND-NOORD
DRINGEND
en
NOOD
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef
Kerkklok Maandagoggende 07:00
Kom ons verenig in gebed vir ons Gemeente en ons land.
Copyright 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved    E-pos: admin@ngksn.co.za
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Dankoffers inbetalings

Vind u dit makliker om elektroniese
oorbetalings te maak of per
debietorder u maandelikse bydrae
te gee.
Hier volg ons bankbesonderhede:
NG Kerk Swartland-Noord
Nedbank Malmesbury
Lopende rekening: 128 504 3421
Takkode: 154605
Indien daar enige lidmate is wat n GROOTDRUK Bybel het, maar dit nie meer gebruik nie, ons benodig dit vir n bejaarde lidmaat.
Skakel die kerkkantoor 022 48 21407.
Ons benodig asb. mense wat kan help met die vervoer van pasiente wat bestraling moet kry.

Kontak asb. die kerkkantoor by 022 48 21407, indien u behulpsaam kan wees.
Goue Aar Tehuis

As iemand belangstel om n inwoner van die Goue Aar ouetehuis te bederf met n koek of cup cakes en n klein geskenk  vir sy / haar verjaarsdag, kontak asseblief vir Beryl Els op 084 999 3388.

Aandskemering Tehuis vir Bejaardes
Benodig:
Wol vir inwoners om te brei, asook beddegoed en handdoeke.
Belangrike Kontak Nommers
Ds. George Prinsloo
Huis 022-482-3664
Kantoor  022-482-4600
( 08:30 tot 12:30)
Sel / 083 447 6166
Ds. Jan Steyn Huis  022-487-2763
Sel /  082 872 4314
Pastorale Spreekkamer:
Dr. Stella Potgieter
Sel 072 971 9607
Kerkkantoor - 022 482 1407.
Helpende Hande

Helpende Hande
Ons benodig baie dringend nie bederfbare produkte vir
ons spens.
Koffie, tee, suiker, olie, long life melk, rys/pasta, enige blikkies kos, grondboontjie botter, konfyt en weetbix / enige ander pap, tandepasta, seep, sjampoo.
Helpende Hande se spens het n tekort aan: Skoonmaakmiddels.

Ons benodig kinderklere, babaklere en komberse. Indien u  n bydrae wil maak kan dit by die kerkkantoor afgegee word.

Indien lidmate weet van behoeftige mense, kontak asb. vir Beryl Els by 084 999 3388 of Rentia Julyan by 082 896 6696 of die leraars, hulle sal dit uiters vertroulik  hanteer

Aandskemering Tehuis vir Bejaardes

Benodig:
Wol vir inwoners om te brei, asook beddegoed en handdoeke.
Ons benodig asb. dringend iemand wat as convenor van die Sopkombuis kan oorneem by Charmaine Louw.
Plaaskinderkrans bediening benodig 1 dame om te help met die 3-9 jr of 9-12 jr kinders.
1 Keer per maand op n Woensdag vanaf 15:00 tot 17:00.
Kontakpersoon Siebert Coetzee 083 286 9209.
Ons benodig ook asb. wol vir die brei van wolmussies vir die kinders. Dit kan by die kerkkantoor afgegee word.
Helpende Hande

n Hartlike dankie aan die gemeente vir al die skenkings vir ons HH kos stoor asook ons klere stoor, die persone aan wie ons die kos en klere gee se dankbaarheid ken geen perke nie.
As iemand iets wil skenk, ons benodig tans babaklere 0-18 mnde en skoolklere.