Desember - 2011
Ds. George Prinsloo
Oujaarsdiens - 31 Desember  2011
Tema: Sal dinge verander wanneer ek met God praat? Teks:  Luk.18:1-8
Doel: Om met ín nuwe vrymoedigheid tot God in gebed te nader. 
Preek: Miskien het jy die afgelope tyd/jaar geworstel met gevoelens van moedeloosheid. Jy leef die lewe so al wat jy kan, en tog is daar vir jou, wat sekere aspekte betref, dinge wat vasdraai en geblokkeer is. ....

Ds. Jan Steyn
Erediens in Kerk - Sondag 11 Desember  2011
Tema: God, gode en vuuroonde  Teks: DaniŽl 3 
Preek: Die oorsprong van die boek van DaniŽl:  Die tyd waarin die boek DaniŽl finaal  op skrif gestel  was waarskynlik so tussen 168 tot 165 voor Christus. Hierdie tyd was vir die Joodse volk een van geweldige godsdienstige .....

Ds. Jan Steyn
Erediens in Kerk - Sondag 4 Desember  2011
Tema: Die pad waarop jy gedra word!   Teks: Jesaja 40:1-11 en Markus 1:1-8 
Preek: Waarin lÍ die permanensie van Kersfees of wat aan Kersfees is werklik permanent en sal altyd voortgaan? Is die permanensie daarvan in die Kersboom?  ....

NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Voel vry om die preke in PDF formaat af te laai
Copyright © 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved  ∑  E-pos: admin@ngksn.co.za
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Preke
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef