BID ASSEBLIEF VIR:
NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Copyright 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved    E-pos: admin@ngksn.co.za
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Gebed

Ek bekommer my gedurig, en oor alles ...
Gaan die nuwe plantjies groei?
Het ons damme genoeg water?
Sal die aarde bly draai soos dit hoort?
Indien nie, hoe kan k dit reg maak?
Was ek gister reg of verkeerd?
Kon ek anders opgetree het?
Sal ek vergewe word?
Word my o swakker of verbeel ek my?
Gaan ek ook jig kry, of rumatiek
of my naam en van begin vergeet?
In die tuin sing die swartoogsysies ...
en skielik besef ek: kommer en knies
help net mooi niks nie.
En ek ruk my ou liggaam reg en loop die mreson in -
`n lied in my hart ...

Mary Oliver
Afrikaanse verwerking: Marie de Kock
Kruiskerk

Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef
Kom ons doen voorbidding vir lidmate wat siek is of wat gehospitaliseer is en ook vir diegene wat deur ‘n moeilike tyd gaan en vir hulle wat eensaam en hartseer



Irma Brits, Loubserstraat 1, met haar gesondheid.

Adri Beukes, Louwstraat 8, se vader wat in die hospitaal is.

Hannatjie Kemp en kinders, Wethmarstraat 41, met die heengaan van
haar eggenoot Piet.

Elsa van Niekerk, Hoopvolstraat 10, met haar gesondheid.

Joppie Louw, Fordstraat 16, met sy gesondheid.


Elkeen wat deur n moeilike tyd gaan