BEMOEDIGING - BLADSY 4
"L jou toe om jou tot beskikking van God te stel as 'n arbeider wat die goedkeuring van God wegdra, 'n arbeider wat hom vir sy werk nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid suiwer verkondig"
2 Timotheus 2:15
Hope is like the sun, which, as we journey toward it, casts the shadow of our burden behind us.

Samuel Smiles
NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Copyright 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved    E-pos: admin@ngksn.co.za
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
GENADE SO ONBESKRYFLIK GROOT
Genade beteken daar is niks wat ons kan doen om God ons meer te laat liefh, niks.
En
Genade beteken daar is niks wat ons kan doen om God ons minder te laat liefh, niks.
Genade beteken dat God ons reeds soveel liefhet soos 'n oneindige God moontlik kan liefh.
Philip Yancey
Die lewe is breekbaar, hanteer dit met gebed.
Anoniem
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef