BEMOEDIGING- BLADSY 3
NG KERK
SWARTLAND-NOORD
Designed by  Frank Myburgh  - Inspired by Wian le Roux
Copyright 2012 by NG Kerk Swartland-Noord - Malmesbury -  All Rights reserved    E-pos: admin@ngksn.co.za
"God is my redder; Ek vertrou op Hom. ek is  nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.
Jesaja 12:2
As ek net 'n bietjie sonskyn in die lewe van een enkele mens kon bring, sou ek weet: Ek het iets vir God gedoen.
Martin Luther
Any fool can count the seeds in an apple. Only God can count all the apples in one seed.
Robert H. Schuller
Om God se wil te ontdek,
leer ken en uit te leef